Wapenwet in SA weer in die nuus

AfriForum het beloof om die Suid-Afrikaanse konsepwysigings-wetsontwerp rakende die besit van vuurwapens te beveg. Die wetsontwerp beoog om aansoekers van vuurwapenlisensies te verplig om ‘n geldige rede vir die besit van ‘n vuurwapen te verskaf. Dit bepaal daar mag geen vuurwapenlisensies vir selfverdedigings-doeleindes uitgereik word nie. ‘n Lid van AfriForum, Marnus Kamfer, sê die voorgestelde wysigings is irrasioneel en roekeloos: