Wisselvallige beurtkrag op pad

Eskom sê hy verwag dat fase twee- en drie -beurtkrag oor die naweek ingestel sal word. Fase drie geld tans tot vieruur vanmiddag waarna dit tot fase vier verhoog word tot vyfuur môreoggend. Van vyfuur môreoggend tot vier-uur die middag sal beurtkrag na fase twee afgeskaal word. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die noodopwekkingreserwes, wat diesel- en gepompte opgaardamvlakke insluit, is byna uitgeput: