William Shatner se ruimtemissie met Blue Origin suksesvol

William Shatner is pas die oudste persoon ter wêreld wat die ruimte bereik het toe hy saam met Jeff Bezos se Blue Origin van Van Horn in Texas opgestyg het. Die 90-jarige Shatner, of te wel, Kaptein James Kirk van Star Trek het hierdie ruimtemissie ook suksesvol voltooi. Só het dit geklink toe die Blue Origin opstyg.