Whk-swembaddens nog gesluit

Die openbare swembaddens in die hoofstad is steeds gesluit. Met die verslapping in die maatreëls en die somerseisoen wat aangebreek het, sal Stad Windhoek nou die persele voorberei en verseker dat dit veilig is vir gebruik. Die stad se woordvoerder Harold Akwenye sê dit behoort binne die volgende maand gereed te wees.