Aborsie: ministerie wil wette hersien

Die uitvoerende direkteur in die gesondheidsministerie Ben Nangombe het vanoggend bevestig dat die ministerie die wetgewing in verband met aborsie wil hersien. Volgens hom, het talle Namibiese vroue geen opsie as om onveilige aborsies te bekom nie, en dit stel hulle in gevaar. Hy sê die wetgewing is verouderd…