Whk Skou het alle verwagtinge oortref

Die bywoning van vanjaar se Windhoekse Skou was baie beter in vergelyking met die vorige jaar en mense het die skougronde in groot getalle besoek en sommige het dit selfs twee keer besoek. Hekke het op 23 September geopen en op 1 Oktober gesluit. Harald Schmidt, hoof uitvoerende beampte van die Windhoekse Skouvereniging, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.