Beleërde Truss beloof verligting

Die Britse eerste minister Liz Truss het beloof om ‘n ystergreep te hou op die nasie se finansies en om Brittanje te laat uitbreek uit ‘n siklus van hoë belasting en lae groei. Sy het die hoofrede by die Tory-konferensie gelewer. Die toespraak kom te midde van ‘n finansiële en politieke beroering ná die regering se minibegroting. Truss sê sy doen alles in haar vermoë om seker te maak mense kom deur die ekonomiese krisis: