Wetenskaplikes in Viëtnam het ‘n nuwe Covid-19 variant geïdentifiseer

Wetenskaplikes in Viëtnam het ‘n nuwe Covid-19 variant in die land geïdentifiseer wat se genetiese samestelling daarop dui dat dit ‘n kruising tussen die Indiese en Britse variante is. Dit is volgens berigte hoogs aansteeklik en is verantwoordelik vir Viëtnam se toename in Covid-19 gevalle.