Aardskudding naby die Gariepdam in die Vrystaat

‘ n Aardskudding wat 2 .7 op die Richterskaal gemeet het,het naby die Gariepdam in die Vrystaat voorgekom.Volgens die Raad van Geowetenskappe in die buurland is geen skade aan die wal van die dam aangerig nie.Dit was een van verskeie ligte skuddings in die gebied Saterdag.