Wes-Kaapse vervoerdepartement: Taxi-geweld sal nie ongestraf bly

Die Wes-Kaapse departement van vervoer sê hy sal nie toelaat dat die geweld en vandalisme wat met gister se taxi-staking gepaardgegaan het, ongestraf bly nie. Die staking, deur CATA- en CODETA-taxi-operateurs, het ‘n nasleep van verwoesting gelaat met verskeie busse en privaat voertuie wat beskadig is. ’n Aantal pendelaars is ook beseer. Ons korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt …