Wes-Kaapse damme gemiddeld 82,69% volOctober 25, 2021

Die gemiddelde damvlakke in die Wes-Kaap staan tans op 82,69 persent teenoor 2020 se vlak van 80,28% persent. Die jongste vlakke vir damme wat Kaapstad van water voorsien is gemiddeld 100,5 persent vol teenoor verlede jaar se 99 persent. Die woordvoerder in die ministerie van omgewingsake, James-Brent Styan …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *