Wes-Kaap ondersteun sy SME-sektor

Die Wes-Kaap se SME-beraad is op die oomblik aan die gang. Die provinsiale regering het ‘n program om kleinsake-ondernemings by te staan. Die premier Alan Winde sê die beraad bied ook geleenthede vir ondernemings om idees en ervarings te deel.