Wes-Kaap nooi besoekers uit

Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, moedig Suid-Afrikaners aan om die provinsie volgende maand in Toerisme-maand te verken. Die LUR en premier Alan Winde het gister George op die Tuinroete besoek. Wenger sê baie toerisme-ondernemings sal in Toerismemaand spesiale aanbiedinge hê wat ‘n goeie geleentheid bied om hierdie bedryf te ondersteun, wat so erg onder die pandemie gely het: