Wes-Kaap kry beleggings van meer as R4 miljard

Die Wes-Kaapse toerisme-, handel- en beleggingsbevorderings-agentskap, Wesgro, sê hy kon reeds tot op datum, meer as 4 miljard Suid-Afrikaanse rand se nuwe direkte belegging na die provinsie lok. Die beleggings sal na verwagting meer as 1 500 werksgeleenthede in verskeie van die Wes-Kaap se grootste ekonomiese sektore skep. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…