Wes-Kaap het 35 nuwe inentingspersele

Die Wes-Kaap het vroeër vandag week twee van die tweede fase van sy inentingsprogram met meer as 35 nuwe inentingspersele afgeskop. In totaal sal die provinsie van vandag af 53 inentingspersele gebruik om inwoners in te ent. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, is aan die woord.