Wes-Kaap ent meeste pensioenarisse in

Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement sê alhoewel dit lyk of sy inentingsprogram tans baie stadig beweeg, is die provinsie eintlik die een wat tans die beste vordering maak om sy pensioenarisse teen Covid-19 in te ent. Die provinsie het reeds sedert die begin van fase 2 van sy inentings-program meer as 20 000 inwoners hul inspuiting gegee. Ons Kaapse korrespondent Fritz Platt is aan die woord.