Cyril gaan ‘familievergadering hou

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa sal binnekort weer een van sy “familievergaderings” met Suid-Afrikaners hou, het Khumbudzo Ntshavheni, waarnemende minister in die presidensie, vandag gesê. Sy sê die kabinet beraadslaag oor strenger maatreëls.