Werkloosheid: Venaani sê Nujoma moet eerder maar sit

Reaksie word ontvang op uitlatings van die arbeidsminister Utoni Nujoma, wat Covid-19 blameer vir die uiters hoë werkloosheid in die land. Hy het volgens berigte ook gesê die pandemie het gely tot tekorte in vaardighede en groter ongelykheid. Die president van die PDM-party McHenry Venaani, sê Nujoma moet maar eerder sit.