Werkloosheid onder die loep

Die direkteur-generaal van indiensneming en arbeid in die buurland, Thobile Lamati, sê die konsep Nasionale Arbeidsmigrasie-beleid en die Nasionale Indiensnemings-beleid is twee belangrike hulpmiddele om die aard van die Suid-Afrikaanse arbeidsmark te verander. Die woordvoerder van die departement, Teboho Thejane, sê die wêreld staar sy grootste krisis in die onlangse verlede in die gesig: