Julle is arm, ek is nie, maar julle wil nie my hulp hê nie – Amushelelo

Die omstrede Michael Amushelelo sê hy sal sy fokus nou plaas op kinders tussen die ouderdom van vyf en 15 omdat hy nie langer sal baklei vir mense wat gelukkig is met dinge soos dit is nie. Hy sê op sy sosiale media dat hy eerder sal fokus om sy rykdom verder op te bou.

Een van sy borgvoorwaardes is sy saak oor openbare geweld-stigting is dat hy nie met enige onwettige protesaksies mag betrokke wees nie.