Werkgewers het ook ‘n saak om te beantwoord, meen kenner

Die onlangse versteurings by werksplekke word volgens kenners aangevuur deur individue, maar baie werkers ondersteun die inisiatiewe wat deur sogenaamde aktiviste van stapel gestuur word. Onrus gaan normaalweg gepaard met stygende pryse en lewenskostes maar, die plaaslike arbeidskenner Herbert Jauch sê werkgewers dra ook van die verantwoordelikheid vir die ontevredendheid…