Ekonoom sê brandstofprys dalk onveranderd

Die aankondiging van die brandstofprys vir Mei word die week verwag. Die prys per liter het die hoogte ingeskiet aan die begin van April en daar is kommer oor nog ‘n verhoging. Kosmos 94.1 Nuus het met die onafhanklike ekonoom Gabriel Erastus gesels oor sy verwagtinge…