Wenner van Kapana Cook-Off by Ongwediva Handelskou aangewys

Die 2022 Nedbank Kapana Cook-Off-kompetisie se finaal is om die draai. Die finaal sal die naweek by vanjaar se Ongwediva Jaarlikse Handelskou plaasvind. Die wen-sjefs van die verskillende rondes sal sake uitspook om die titel van die Nedbank Kapana-kampioen. Die kampioen sal wegstap met die groot prys van ‘n volledig gemeubileerde mobiele kos-sleepwaentjie ter waarde van meer as 100 000 Namibiese dollar, en kontantpryse. Selma Kaulinge, Nedbank Namibië se korporatiewe kommunikasiebestuurder, is aan die woord.