Weiding in Omusati nie oral goed

Alhoewel Namibië ‘n goeie reënseisoen gehad het, word aangeneem dat weiding vir vee in al die uithoeke van die land goed sal wees. Veediewe teiken ook vee as hulle in die weivelde wei. Omusati-goewerneur Erginus Endjala sê nie alle dele in Omusati het goeie reën gehad nie. Hy gee die jongste nuus oor veediefstal en weiding op kommunale plase.