WEF wil Davos gebruik vir entstof-billikheid

Die Wêreld Ekonomiese Forum wil die belangrikheid van Covid-19-entstoftoegang vir alle nasies beklemtoon. Hierdie week sal die forum op ‘n virtuele platform rondom die tema ”State of the World” vergader. Die Davos Agenda virtuele geleentheid sal staatshoofde en regeringshoofde, bestuurshoofde en ander leiers bymekaar bring om hul visie vir die jaar te deel. Volgens Chido Munyati van die forum hoop hulle hierdie verbintenisse bewerkstellig vriendskaplike oplossings: