Weerstand teen wysigings op kieserswet is eintlik demokrasie

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in die buurland sê hy sal by die Verkiesingswysigingswetsontwerp hou nadat dit gister in die Nasionale Vergadering aanvaar is. Die wetsontwerp is sterk teengestaan deur opposisiepartye en die burgerlike samelewing en gaan nou na die Nasionale Raad vir Provinsies vir goedkeuring. Volgens hulle sal die wysiging nie die speelveld gelyk maak nie en dit sal onafhanklike kandidate benadeel. Die minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, het intussen die proses van weerstand teen die wetsontwerp as ‘n oefening in demokrasie beskryf: