Groot veranderings aan vroue-span vir Sondag se kragmeting

Die afrigter van die Springbok-vrouespan, Stanley Raubenheimer, het groot veranderings aangebring aan die span wat Sondag in Auckland in hulle laaste wedstryd in Groep C teen Engeland te staan kom. Net ses spelers begin in dieselfde posisies as verlede week teen Fidji. Raubenheimer verduidelik die veranderings: