Weermag word in KZN ontplooi

President Hage Geingob sê KwaZulu-Natal is in Namibië se gebede na die werwoenstende oorstromings in die provinsie. Intussen sê President Cyril Ramaphosa die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sal in KwaZulu-Natal ontplooi word om die situasie in die provinsie te hanteer. Ramaphosa sê die regering haal alles uit om die lewens van die mense, besighede en infrastruktuur te herstel: