Wateronderbrekings Donderdag in die hoofstad

Stad Windhoek het inwoners van wateronderbrekings op Donderdagoggend vanaf agt-uur tot die middag om vier-uur in die volgende strate in die Eros-woonbuurt gewaarsku: Ngamistraat, Langenhovenstraat, Liliencronstraat en Promenadenweg. Die kommunikasiebeampte van Stad Windhoek, Lydia Amutenuya, veruidelik …