Wat van die kinders?

Namibië se vroue en meisies te beskerm en mans herhaaldelik daarvoor blameer word, is daar steeds voortdurende geweld teen jong kinders wat deur hulle versorgers gepleeg word. In die jongste voorval is ‘n seuntjie van drie aangerand met ‘n waterpyp. Rosa Namises, die bekende Maatskaplike Aktivis sê al die veldtogte om die gemeenskap in te lig het eenvoudig nie gepenetreer nie.