Kospakkies vir Ramadan

Die buurland se humanitêre groep, Gift of the Givers, sê hy gaan vandag Ramadan-kospakkies in Kaapstad uitdeel as deel van ‘n veldtog wat hy meer as ‘n week gelede van stapel gestuur het. Die maand Ramadan word deur lede van die Moslem-gemeenskap gevier terwyl hulle konsentreer op boetedoening, deernis en vergifnis. Hulle vas ook van sonop tot sononder. Gift of the Givers se Stigter, Imtiaz Sooliman, sê vandag se ontplooiing is betekenisvol:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *