Wat is die presiese stand van sake met suurstof?

Die leier van die PDM-party McHenry Venaani het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die stand van sake in verband met suurstofverskaffing is kommerwekkend. Hy het vroeër bevestig dat hy antwoorde van President Hage Geingob en die eerste minister dr. Saara Kuugongelwa Amadhila eis. Hy sê daar is geen inligting oor presies wat die tekorte regoor die land is nie… hy verduidelik…