Warriors byt vas in Cosafa

Die Brave Warriors se derde Cosafa wedstryd het 1-1 teen Malawi geëindig. Die span het vir die volgende ronde gekwalifiseer. Die Warriors sal ten minste een punt in hulle volgende wedstryd nodig hê om in die toernooi te bly. Hulle volgende wedstryd is môremiddag 12-uur teen Mosambiek. Die leier van die PDM-party McHenry Venaani het die span net die beste toegewens.