Wapenwet in SA handel oor meer as verdediging

‘n Kriminoloog in Suid-Afrika sê die konsep-wysigingswetsontwerp op vuurwapen-beheer ontwapen nie net mense nie, maar handel ook oor die breër kwessie van veiligheid in die buurland. Die voorgestelde wysiging behels dat Suid-Afrikaners nie meer vuurwapen-lisensies sal kry vir die doel om hulself te verdedig nie. Dr Guy Lamb sê daar was in die verlede beslis ‘n vrygewige toewysing van vuurwapens – veral ten opsigte van jagters en sport-skutte: