Belarus-redery verbied in Brittanje

Brittanje se minister van buitelandse sake, Dominic Raab, sê die ingryping by ‘n vlug van Ryanair is ‘n onverskillige en gevaarlike skending van internasionale reg. ‘n Teenregerings-joernalis van Belarus is in hegtenis geneem nadat die vlug na Litaue herlei is. Raab sê hy het Belavia se bedryfspermit onmiddellik opgeskort en het alle lugrederye versoek om Belarus se lugruim te vermy: