Walvis-brand geblus, ondersoek reeds geloods

Meer inligting is bekend oor die brand vanoggend by die Magic Discounters-kompleks in Walvisbaai. Die brand is nou geblus en die ondersoek na die oorsaak het reeds begin. Die adjunk-hoof van die dorp se brandweerdiens, Tutaleni Katindi het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *