Walvis-brand geblus, ondersoek reeds geloodsJuly 19, 2021
Meer inligting is bekend oor die brand vanoggend by die Magic Discounters-kompleks in Walvisbaai. Die brand is nou geblus en die ondersoek na die oorsaak het reeds begin. Die adjunk-hoof van die dorp se brandweerdiens, Tutaleni Katindi het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…