Wagyu-projek goed op dreef

Die beplanning vir Wagyu-produksie in Namibië is goed op dreef. Daar word beplan dat ‘n verslagtingsaanleg by Rehoboth ontwikkel sal word, wat uiteindelik uitgevoer sal word, met verdere opgradering aan die Rehoboth-aanleg. Wagyu vereis ‘n gespesialiseerde produksie standaard maar kan uiters winsgewend wees. Die voorsitter van die DAS-groep wat die projek dryf, Sarel du Toit het die jongste.