Fetale Alkohol-sindroom kry aandag in die Kaap

Die Stad Kaapstad herdenk vandag Fetale Alkohol Spektrum Afwyking-dag met verskeie bedrywighede in die stad. Dit is om bewusmaking te kweek en waardevolle kennis te deel in die stad se gemeenskappe. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê Fetale Alkohol Spektrum Afwyking is ‘n bevestigde oorsaak van voorkombare verstandelike gestremdheid: