Vyf Nigeriërs gevang met R500 000 se dwelms

Die Stad Tshwane se burgemeester, Randall Williams, het die Tshwane-metropolisie geloof ná nog ‘n suksesvolle dwelmfonds in Garsfontein in die ooste van Pretoria. Vyf Nigeriese burgers is vroeër die week in hegtenis geneem op aanklagte van dwelmhandel en -besit. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê die polisie het gereageer op ‘n wenk dat ‘n wit voertuig dwelms aflewer by ‘n huis in die bekende Atterbury-weg: