Vulstasie-eienaars het nog eise gehad… wat het daarvan geword?

Na die onlangse vergadering tussen die brandstof-kleinhandelaars en die ministerie van myne en energie is die winsmarge met 50 sent a liter van 113 sent tot 163 sent opgestoot. Die vulstasie-eienaars het op ‘n stadium gedreig om te staak indien hulle eise nie aangespreek word nie. En daar was nog eise soos bankfooie, bankkaart-kommissies en meer, maar op die oomblik, blyk dinge om stil te wees. Jafet Nakanue, ‘n vulstasie-eienaar in die Noorde, wat ook by die vergaderings was, het die jongste.