VSA skenk groot om wildmisdaad in Namibië te bekamp

Die Amerikaanse ambassade in Namibië het Toyota Land Cruisers, twee Hyundai wildbesigtigingsvoertuie en toerusting ter waarde van meer as 9 miljoen Namibiese dollar aan die Namibiese omgewingsministerie se teenstropery-eenheid geskenk om wildmisdaad te bekamp. Amerika het al meer as 60 miljoen dollar aan die Namibiese regering geskenk om wildsmokkelary te voorkom met ‘n bykomende 120 miljoen vir die Kavango-Zambezi Oorgrens-bewaringsgebied, bekend as Kaza. Die voormalige Amerikaanse ambassadeur in Namibië, Andrew Young …