Nuwe rybewyskaarte kom in 2023 in SA

Die Suid-Afrikaanse minister van vervoer, Fikile Mbalula, het vandag die bekendstelling van ‘n nuwe rybewyskaart vir Suid-Afrika aangekondig. Die Minister sê die kabinet het reeds die uitrol van die kaarte goedgekeur. Die nuwe rybewyskaarte sal vanaf 2023 aan motoriste uitgereik word. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …