VSA sê hy sal ommekeer maak in sy ondersteuning van Israel indien…

President Joe Biden sê, Amerikaanse steun aan Israel in die toekoms sal afhang van die konkrete stappe wat die land doen om burgerlikes en hulpwerkers te beskerm. Hy het met die Israelse premier, Benjamin Netanyahu, gepraat in ‘n 30-minute telefoonoproep, ná die dood van sewe World Central Kitchen-personeellede. Die minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê Biden het tydens die oproep beklemtoon die aanslag op humanitêre werkers en die algehele humanitêre toestand is onaanvaarbaar: