VSA sal saam met SA werk teen ISIS

Amerika sê hy sal steeds met Suid-Afrika saamwerk om te verhoed dat die militante ISIS-groep die land se ekonomie uitbuit óf geld insamel en uitbetaal ter ondersteuning of groei van sy bondgenote en netwerke. Amerika se verklaring volg op sy sanksies teen lede van ‘n sel van die Islamitiese Staat wat aktief is in Suid-Afrika, en teen maatskappye onder ISIS se beheer. Die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies, Linda Thomas-Greenfield, sê geld bly die lewens-aar vir terroriste: