VSA: Met uitslae, sal Trump vir ’24 verklaar of nie? Kenner sê

Terwyl die inhoud van die aankondiging nog nie bevestig is nie, sal voormalige president Donald Trump môre ‘n belangrike aankondiging by sy landgoed in Miami, Mar-a-Lago maak. Toe hy die aankondiging gemaak het was daar alom verwag die Republikeine sou die tussenverkiesings oorheers wat nie gebeur het nie en daar is reeds gerugte dat verskeie lede die skuld by Donald Trump se deur lê. Kosmos 94.1 Nuus het met die kenner in Amerikaanse politiek Brooks Spector gesels oor wat hy verwag sal môre gebeur…