VSA haal Namibië af van hoë-risiko lys

Die VSA het Namibië van sy lys van hoë-risiko lande verwyder. Die aankondiging is uitstekende nuus vir veral toerisme in die land. Die Amerikaners sê die regering het uitstekende werk gedoen in die bekamping van die virus. Walter Parrs, woordvoerder van die Amerikaanse ambassade in die hoofstad…