VSA-Afrika-leiersberaad hou nie onmiddellike voordele in

‘n Kenner in Amerikaanse sake, Brooks Spector, sê die VSA-Afrika-leierskapsberaad sal nie onmiddellike voordele inhou nie. Namibië sluit by ander Afrika-lande aan vir die beraad wat môre begin en Donderdag tot ‘n einde loop in Washington. Brooks Spector sê dit is belangrik dat die partye weer bymekaar kom, veral na die gebrek aan kontak tydens die Trump-administrasie. Hy verduidelik.