Vryhandel is baie goed, maar klein maatskappye moet beskerm word

Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die Adjunkpresident Nangolo Mbumba dat die implementering van die Afrika Vryhandelooreenkoms 100 miljoen Afrikane teen 2035 uit armoede kan lig. Maar, volgens Pieter van Niekerk, die Voorsitter van die Team Namibia-raad, moet kleiner lande soos Namibië versigtig onderhandel omdat groter besighede kleiner maatskappye uit die mark uit kan kompeteer… hy verduidelik.