Vroeë kinderontwikkelingsentrum op skoolpersele tot 19 Julie gesluit

Vroeë kinderontwikkelingsentrums op skoolpersele in Namibië is weens die kommerwekkende styging van Covid-gevalle van môre tot 19 Julie gesluit. Dit sluit dagsorg­sentrums, crèches, kindergartens, kleuterskole en voorskoolse sentrums in.